KOMMISSIES VAN DIE KERKRAAD
Die kerkraad het in 2013 sy struktuur verander, sodat die mans in die kerkraad nou net die drie kommissies hanteer, naamlik Finansies (olv Nico Kilian) en Eiendom (olv Danie v d Westhuizen) en Verhoudings (olv Nico Kilian).
Die Vrouediens hanteer die ander aksies: Getuienis, Diens van Barmhartigheid, Jeug, Gemeentebediening en Omgee-Seniors.

Eiendomskommissie
Die doeltreffende bestuur van die gemeente se eiendomme is die verantwoordelikheid van die kerkraad en word uitgevoer deur die Eiendomskommissie. Eiendom sluit in die terrein, geboue en toerusting van die kerk.

Finansies

Diensverhoudinge
Die doeltreffende bestuur van die gemeente se kerkkantoor- personeel is die verantwoordelikheid van die kerkraad en word uitgevoer deur die Kommissie vir Diensverhoudinge.
Fassette wat deur die kommisie bestuur word is aspekte soos personeelvoorsiening, opleiding, diensvoorwaardes, werkstoestande en verhoudings.
Die kommissie is :
-
die personeel se verteenwoordiger by die Kerkraad.
-
sien om na hulle belange.
-
staan ook die kerkraad by t.o.v. van personeel- probleme.
U is welkom om u bydrae by die kantoor in te betaal of die dankoffer-koevert in die kollektehouer te plaas.
BANKBESONDERHEDE:
Absa Tjekrekening
Rekening naam: N G Kerk Aberdeen
Rekeningnommer 2350580002
Taknommer 334-116