top of page
JEUGAKSIE DEUR VROUE
Voorsitster: Sonita van Zyl
Die Jeugaksie deur vroue se missie is om die jeug van ons gemeente
geliefd en belangrik te laat voel. Hulle is vir ons kosbaar en die toekoms van ons gemeente. Dit is vir ons van die grootste belang dat hulle welkom sal voel by ons en deel sal wees van die kerk se bedrywighede.

bottom of page