Adverteer hier!
Wil jy iets verkoop? Koeksusters? Meubels? ‘n Voertuig of ‘n huis?
Hier is die plek om te adverteer.
Lewer jou advertensie af by die kerkkantoor of e-pos na ngkerkaberdeen@jabama.co.za
Koste:
‘n Eenvoudige advertensie met teks alleen = R20 per maand. Nie meer as 80 woorde.
‘n Advertensie met ‘n foto en 80 woorde =R40 per maand.

HIERDIE SPASIE WAG VIR JOU ADVERTENSIE

AALWYNHOF ETESTitle. Double click me.
Heerlike tradisionele middagetes
by Aalwynhof.
Daagliks beskikbaar teen billike tariewe!
Sondae is daar afwisseling tussen hoender,
skaapboud of varkboud.
Daar is ook heerlike nageregte op Woensdae
en Sondae.
Alle etes kan voor 10 uur soggens,
en vir naweke voor 10 uur Vrydag bestel word.
Slegs R40 per ete.
Nagereg kos R5 per porsie!
Kontak Debbie by 049-8460278
21/8

HIERDIE SPASIE WAG VIR JOU ADVERTENSIE
HIERDIE SPASIE WAG VIR JOU
ADVERTENSIE
