
Klein Kruikie
Sondag 6 Desember - 12 Desember 2015
Vandag: Doopgeleentheid en
insameling Oosterland Kinderhuis
Algemeen: voorbidding vir Leone van Rensburg en familie wat haar broer Schalk Featherstone verloor het.
Begrafnis: Donderdagmiddag 2 nm vanuit NG kerk Aberdeen
Kerkraad: Hantie Marx en Christelle Nel het die verkiesing as kerkraadslede aanvaar.
KlKein Kruikie
Klein Kruikie 2015
20 Desember - 26 Desember
Vandag: Bevestiging nuwe kerkraad; insameling by deur vir CMR
Week: Vrydagoggend 09h00 Kersdiens
Algemeen: Voorbidding vir Buks v Niekerk wat die afgelope week aangerand is.
Kerkalmanakke is beskikbaar by jou ouderling
Die kerkraad het die volgende vyf aksies voorgestel waarby jy kan inskakel. Kontak jou ouderling daarvoor.
- Getuienis
- Diens van Barmhartigheid
- Gemeentebediening
- Jeug
- Senior-omgee
Verjaarsdae Week 20 Des - 26 Des 2015


Sondag 20 Des A J de Jager; Tinus Edwards;
Dirk van Schalkwyk
Maandag 21 Des Anna Lategan
Dinsdag 22 Des Mabel Joubert
Woensdag 23 Des
Donderdag 24 Des Hennie Barnard; Marguerite Beneke
Vrydag 25 Des Seugnet Lategan; Sieg Nel; Diane Nel
Saterdag 26 Des