top of page

                                             Aanddienste !

 

“AANDDIENSTE”

 

 Liewe Broers en Susters,
 Ek wil u met groot vrymoedigheid  uitnooi om Sondae-aande om 19H00 in te skakel op PRETORIA FM se Aand eredienste ! 

Dit is op DSTV kanaal 887(Audio) beskikbaar of aanlyn by www.pretoriafm.co.za 

 

 Die aandienste wat tans uitgesaai word,( deur ‘n predikant van een van die susterskerke) word gewy aan Kategisme prediking (dus word elke Sondag ‘n ander vraag en antwoord uit die Heidelberse Kategismus behandel) een van ons Kerk se belangrikste Belydenisskrifte.

 

In die tyd waarin ons vandag leef is hierdie prediking van kardinale belang om ons Gereformeerde geloof opnuut te verstaan en te dien as onderwysing van ons Christelike geloof !

Groete

Danie vd Westhuizen

 

 

   Hi,  friend from elsewhere!

 

        Welcome to our website.

                  

         Click here for more info!

© 2023 by Uniting Church Arizona. all rights preserved.

  • facebook-square
  • Twitter Square
  • google-plus-square
bottom of page